Classified Ads in South Africa > Vrystaat > For Sale in Vrystaat > Foods - Drinks in Vrystaat > Liplekker vir die soettand
Liplekker vir die soettand
Location: Sasolburg, Vrystaat |
Ons bak die lekkerste koeksisters ens in die Vaaldriehoek. Die volgende is beskikbaar teen; Koeksisters (12) R25.00 Melktert (groot) R25.00 Ystervarkies (+-16) R20.00 Jamtertjies (12) R20.00. bestellings 2dae voor die tyd asb. Probeer ons sal nie spyt wees. Kan my kontak op die volgende nr 0720474963 Mari
Similar ads
Liplekker vir die soettand
URL


